<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><key>C</key>
<author>Philip Moolman</author>
<title>Perdedrolle is nie vye nie</title>
<lyrics>[V1]
.       C.       G.              C
 As jy wonder of jy 'n kind van God is
.                              G
 En wil weet of jy binne Sy gebod is
.E                      C
 Toets jouself en gaan lees
.        G.                            C
 Daai stukkie oor die vrugte van die Gees

[V2]
.      F                       C
 Maar voordat jy verdwaal in wette en in pligte:
.    G                        C
 'n Boom word bepaal deur sy vrugte
.  F                                 C
 Brommers kan nie heuning maak soos bye nie
.     G                 C
 En perdedrolle is nie vye nie

[V3]
.        C.           G.          C
 As jy wonder of die Here in jou woon
.                              G
 Sit Hy rerig op jou hart se troon
.F                             C
 Kan die wereld Sien Hy is jou Pa
.    G.                           C
 En wys dit in die Vrugte wat jy dra
.        F.                          C
 As jy wonder wat - vat die Boek en lees
.       G                             C
 Daai stukkie oor die vrugte van die Gees

[C1]
.    F      C        G      C
   Liefde, Vreugde, Vrede, Geduld
.    F                   C
   Vriendelikheid, Goedhartigheid, Getrouheid,
.    G             C
   Nederigheid en Selfbeheersing

[V4]
.       C             G             C
 As jy wonder: is jy Kiet of is jy Kees
.                               G
 Is jy 'n man of is jy 'n makkatees
.    F                               C
 Brommers kan nie heuning maak soos bye nie
.    G                  C
 En perdedrolle is nie vye nie
.       F                        C
 As jy wonder - vat die Boek en lees
.       G                             C
 Daai stukkie oor die vrugte van die Gees

[C2]
.    F      C        G      C
   Liefde, Vreugde, Vrede, Geduld
.    F                   C
   Vriendelikheid, Goedhartigheid, Getrouheid,
.    G             C
   Nederigheid en Selfbeheersing

[P1]
.        F.                               C
   Ja brommers kan nie heuning maak soos bye nie
.       G.                    C
   En perdedrolle is mos nie vye nie
.   F                    C
   Wie is jy, wie is jou Pa
.      G                           C
   En wys dit in die Vrugte wat jy dra
.          F                       C
   As jy wonder - vat die boek en lees
.               G                            C
   Weer daai stukkie oor die vrugte van die Gees

[B1]
.  F                 C
   Kom dan en sê vir my
.              G           C
   Is jy 'n brommer, of 'n by
.  F                  C
   Kom dan en se vir my
.            G          C
   Is jy 'n drol, of 'n vy?
.  C
   En wil jy so bly?</lyrics>
</song>